Dinner en Skinner

Dinner en Skinner

Dinner en Skinner

Maak jou reg vir 'n onvergeetlike ervaring vol lag, geselskap en unieke menings met "Dinner en Skinner". Jou nuwe gunsteling potgooi met gasheer en -vroue Mel die Storieverteller, Jou Saffa Mamma en Edó! Eerlik, pretensieloos en skreeusnaaks. Die verfrissende span bring jou 'n opwindende mengsel van opregtheid, humor en wêreldkennis. Moenie dink dis net lag nie! Dinner en Skinner is chock en block vol intieme gesprekke waar jy jou eie mening kan beaam en heel moontlik uitdaag. Hoe kom 'n Grapjas, Diva en Mamma so goed oor die weg? Luister nou, vind uit en word deel van die geselligheid!

Categories: Comedy

Listen to the last episode:

Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles Krismis! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoe ver moes Mel loop as Vader Krismis op die plaas? Watter speletjie speel SaffaMamma en haar mense elke jaar die tyd? Waar kamp Edó en sy gesin ELKE jaar?! Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Mel die Storieverteller se bladsye:   / mel_die_sto.  .   / meldiestorie.  .   / mel_die_stori.  . SaffaMamma se bladsye:   / jousaffamamma    / jousaffamamma    / jousaffamamma   Edó se bladsye:   / edo.mostert    / edo.musiek    / edo.mostert  

Previous episodes

  • 13 - Merry Krismis 
    Wed, 13 Dec 2023
  • 12 - VAKansie! 
    Wed, 22 Nov 2023
  • 11 - To kid, or not to kid? 
    Wed, 08 Nov 2023
  • 10 - Balanseer jou lewe 
    Wed, 18 Oct 2023
  • 9 - Doelgerig 
    Wed, 04 Oct 2023
Show more episodes

More South African comedy podcasts

More international comedy podcasts

Choose the genre of podcast