
Leon van Nierop se fliekresensies
Maroela Media
Categories: TV & Film
Add to My List
Listen to the last episode:
Previous episodes
-
144 - Nie die oorspronklike nie, maar steeds ʼn dino-fliek met tande Thu, 03 Jul 2025 - 0h
-
143 - Animasiefliek gevul met filosofieë en skouspelagtigheid Fri, 27 Jun 2025 - 0h
-
142 - Robuuste Skotse speurverhale te taai vir vraatkykers Fri, 20 Jun 2025 - 0h
-
141 - Vriendskaplike draakopleiding sorg vir skouspelagtige tonele Wed, 11 Jun 2025 - 0h
-
140 - Italiaanse oumas roer kykerharte met komieklike kosfliek Tue, 27 May 2025 - 0h
-
139 - Ondeunde Stitch en kie sorg weer vir pure pret Tue, 27 May 2025 - 0h
-
138 - Toertjies tot vervelens toe in agtste hoofstuk van Tom Cruise-flieks Thu, 22 May 2025 - 0h
-
137 - Ontledende Helderberg-dokkie met blitssnelle tempo boei kykers Thu, 15 May 2025 - 0h
-
136 - Waardevolle lewenslesse by dié pikkewyn te leer Wed, 07 May 2025 - 0h
-
135 - ‘Sinners’ is ene vampier en visuele vuurwerke Wed, 30 Apr 2025 - 0h
-
134 - Spanningsvolle storielyn opgedis in speurverhaal Fri, 25 Apr 2025 - 0h
-
133 - ‘Minecraft’ laat ouers sug en kinders juig Thu, 17 Apr 2025 - 0h
-
132 - Briljante reeks gooi kollig op jeugmisdaad Fri, 11 Apr 2025 - 0h
-
131 - Volpunte vir boeiende dramareeks oor jong niggies se gru-dood Fri, 04 Apr 2025 - 0h
-
130 - Moderne Sneeuwitjie steek af teen sprokie van ouds Fri, 28 Mar 2025 - 0h
-
129 - Onderhoud wat prins laat sweet in boeiende drama vervat Fri, 14 Mar 2025 - 0h
-
128 - TV-debuut vir gesoute De Niro in aksiereeks Fri, 07 Mar 2025 - 0h
-
127 - Jong liefde laat Bridget Jones, fliekgangers ewe bloos Thu, 27 Feb 2025 - 0h
-
126 - Nuwe Marvel-fliek torring los by die nate Wed, 19 Feb 2025 - 0h
-
125 - Storievrate verslind Harlan Coben se jongste Netflix-reeks Fri, 14 Feb 2025 - 0h
-
124 - Aksiefliek met Cameron Diaz, Jamie Foxx ‘lig in die broek’ Thu, 13 Feb 2025 - 0h
-
122 - Resensie | Hardebaard-held sorg vir prima aksie-vermaak Thu, 30 Jan 2025 - 0h
-
121 - Bloeddorstige kinderspeletjies terug vir ronde twee Thu, 23 Jan 2025 - 0h
-
120 - Eddie Redmayne ‘uitsonderlik’ in pakkende ‘Jackal’-reeks Fri, 17 Jan 2025 - 0h
-
119 - Teer, intieme punte aangeraak in ‘Babygirl’ Wed, 08 Jan 2025 - 0h
-
118 - Oordadige aksie, geweld in 'Canary Black' Fri, 03 Jan 2025 - 0h
-
117 - Mufasa-verhaal minder ‘veelvlakkig, musikaal’ as voorgangers Fri, 20 Dec 2024 - 0h
-
116 - 'Kookwater’ politieke intrige in boeiende reeks Fri, 13 Dec 2024 - 0h
-
115 - Niks nuuts in tweede ‘Moana’ Fri, 06 Dec 2024 - 0h
-
114 - ʼn Fliek wat die hele gesin sal betower Thu, 28 Nov 2024 - 0h
-
113 - Nuwe Neeson-fliek ‘holruggery, vervelig’ Fri, 22 Nov 2024 - 0h
-
112 - ‘Gladiator II’ ʼn moet-sien in fliekteaters Thu, 14 Nov 2024 - 0h
-
111 - ‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op Mon, 11 Nov 2024 - 0h
-
110 - Reeksmoordenaar sleep vlerk in veelbesproke riller Fri, 01 Nov 2024 - 0h
-
109 - Lomperds se kaperjolle sorg vir prettige reeks Thu, 24 Oct 2024 - 0h
-
108 - Dokkie oor Menendez-moorde byna vreemder as fiksie Fri, 18 Oct 2024 - 0h
-
107 - Reeks oor The Penguin sal Batman-aanhangers meevoer Thu, 10 Oct 2024 - 0h
-
106 - Gesinsfliek vermurwe harte van jonk tot oud Tue, 01 Oct 2024 - 0h
-
105 - Bisarre moorde opgelos met skreeusnaakse sjarme Fri, 27 Sep 2024 - 0h
-
104 - Menslikheid seëvier in reeks geskoei op trefferboek Fri, 20 Sep 2024 - 0h
-
103 - Bo blink, onder stink in gewaagde dramareeks Fri, 13 Sep 2024 - 0h
-
102 - Dodelike dokter oorrompel met sjarme in rillerreeks Fri, 06 Sep 2024 - 0h
-
101 - Tiener los moordsaak op in liggewig, skadelose reeks Thu, 29 Aug 2024 - 0h
-
100 - Spoginhoud op vanjaar se Silwerskermfees te sien Fri, 23 Aug 2024 - 0h
-
99 - Boeiende topverkoperroman kry gestalte op silwerdoek Tue, 13 Aug 2024 - 0h
-
98 - Onopgeloste sake weer oopgevlek op Netflix Fri, 09 Aug 2024 - 0h
-
97 - Vuiste klap, messe blink in fliek oor rowwe motorfietsryers Fri, 02 Aug 2024 - 0h
-
96 - Fliekresensie: ‘Deadpool & Wolverine’ oordonderende superheld-fliek vir massas Fri, 26 Jul 2024 - 0h
-
95 - Stormjagters wys hul staal in nuwe tornado-fliek Wed, 17 Jul 2024 - 0h
-
94 - Verbode liefde vind agterpaadjies in Netflix-romanse Fri, 12 Jul 2024 - 0h
Show more episodes
5