100 Jaar van Afrikaans

100 Jaar van Afrikaans

JacPod

5 - Só stuur ons Afrikaans die toekoms in
In 2025 vier Afrikaans ‘n honderd jaar van amptelike erkenning, maar haar verhaal strek reeds eeue terug, en daar is dié wat glo haar storie begin nou eers wortel skiet. In dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks, delf Jacaranda FM Nuus se redakteur en nuusleser, Marlinée Fouché, in die ryk erfenis en geskiedenis van Afrikaans. Die eerste woorde is reeds in 1559 opgeteken, die eerste alfabet is in Arabies geskryf en aanvanklike pogings om die taal in eie reg te erken, was lewensgevaarlik. Kom luister saam na Afrikaans se geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheidswêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen die taal op pad is.

00:00

Episodes

5-

Só stuur ons Afrikaans die toekoms in

Tue, 27 May 2025
4-

100 Jaar van ligte, kamera en rolprent aksie!

Tue, 20 May 2025
3-

Hoe rugby en gholf Afrikaans nuwe woorde gegee het

Tue, 13 May 2025
2-

Hiér lê Afrikaans se wortels

Thu, 08 May 2025
1-

Afrikaans word 100, en ons hou makietie!

Tue, 06 May 2025