Bybel Tyd

Bybel Tyd

Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here. Ondersteun ons Youtube Kanaal Bybel Tyd, deur aan te sluit (subscribe), laat ons weet wat dit vir jou beteken het dmv 'n 'comment'. Het jy 'n getuienis wat jy wil deel? Kontak ons op bybeltyd@gmail.com om 'n afspraak te maak. Sluit gerus aan op ons Bybel Tyd webtuiste, www.bybeltyd.wordpress.com en ook TikTok onder Bybeltyd
00:00
00:00

Episodes

654-

Wandel in liefde

03 Mar 2023
653-

Wat is jou prioriteite?

03 Mar 2023
652-

Self-haat en Self-aanvaarding

01 Mar 2023
651-

Leer om weer te leef

28 Feb 2023
650-

Tel jou woorde

27 Feb 2023