Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Categories: Religion & Spirituality
Add to My List
Listen to the last episode:
Previous episodes
-
2569 - Hoe leef jy teenoor die Here: in trou of ontrou (Jesaja 1:21-2:5) Mon, 09 Sep 2024 - 0h
-
2568 - Inleiding; regte en verkeerde godsdiens (Jesaja 1:1-20) Fri, 06 Sep 2024 - 0h
-
2567 - n Gesinsfoto met bekende gesigte (Kollosense 4:7-18) Thu, 05 Sep 2024 - 0h
-
2566 - Wees 'n Christen met mond én lewe (Kollosense 4:2-6) Wed, 04 Sep 2024 - 0h
-
2565 - Hoe raak die evangelie jou situasie? (Kollosense 3:22-4:1) Tue, 03 Sep 2024 - 0h
-
2564 - Ware aanbidding; ons gesinslewe (Kollosense 3:16-21) Mon, 02 Sep 2024 - 0h
-
2563 - Die ou en die nuwe lewe staan teenoor mekaar (Kollosense 3:5-15) Fri, 30 Aug 2024 - 0h
-
2562 - Die spanning in die Christelike lewe (Kollosense 3:1-4) Thu, 29 Aug 2024 - 0h
-
2561 - Moenie so kerm nie (Kollosense 2:16-23) Wed, 28 Aug 2024 - 0h
-
2560 - Nuwe werklikhede: opgewek, lewend, vergewe! (Kollosense 2:11-15) Tue, 27 Aug 2024 - 0h
-
2559 - Die stryd vir die gemeente; menslike slimmighede (Kollosense 2:1-10) Mon, 26 Aug 2024 - 0h
-
2558 - Paulus, dienskneg van die gemeente (Kollosense 1:24-29) Fri, 23 Aug 2024 - 0h
-
2557 - God se pad met ons (Kollosense 1:21-23) Thu, 22 Aug 2024 - 0h
-
2556 - Jesus, Hoof van die gemeente (Kollosense 1:18-20) Wed, 21 Aug 2024 - 0h
-
2555 - Jesus die Koning van die wêreld (Kollosense 1:15-17) Tue, 20 Aug 2024 - 0h
-
2554 - Redes om te bid en redes om God te dank (Kollosense 1:3-14) Mon, 19 Aug 2024 - 0h
-
2553 - Inleiding; die apostel en die kerk (Kollosense 1:1-2) Fri, 16 Aug 2024 - 0h
-
2552 - Wonderlik is die huwelik! (Hooglied 7:10-8:14) Thu, 15 Aug 2024 - 0h
-
2551 - So lyk die bruid (Hooglied 6:5-7:9) Wed, 14 Aug 2024 - 0h
-
2550 - So lyk die bruidegom (Hooglied 5:9-6:4) Tue, 13 Aug 2024 - 0h
-
2549 - n Tuin wat toegemaak is (Hooglied 4:12-5:8) Mon, 12 Aug 2024 - 0h
-
2548 - Die skoonheid van die vrou (Hooglied 4:1-11) Fri, 09 Aug 2024 - 0h
-
2547 - Ons liefde is spesiaal (Hooglied 3:1-11) Thu, 08 Aug 2024 - 0h
-
2546 - Kom na my toe; 'n kort wingerdliedjie (Hooglied 1:16-2:17) Wed, 07 Aug 2024 - 0h
-
2545 - n Ontmoetingsplek in die natuur (Hooglied 1:5-15) Tue, 06 Aug 2024 - 0h
-
2544 - Inleiding; Hooglied Salomo se mooiste lied (Hooglied 1:1-4) Mon, 05 Aug 2024 - 0h
-
2543 - Ouderdom en jeug (Prediker 11:9-12:14) Fri, 02 Aug 2024 - 0h
-
2542 - Alles kos geld en kom tot niks (Prediker 10:12-11:8) Thu, 01 Aug 2024 - 0h
-
2541 - Doen wat jou hand vind om te doen (Prediker 9:1-10:11) Wed, 31 Jul 2024 - 0h
-
2540 - Gehoorsaamheid is goed; vermy slegte mense (Prediker 8:2-17) Tue, 30 Jul 2024 - 0h
-
2539 - Wysheid; die werk van God (2) (Prediker 7:15-8:1) Mon, 29 Jul 2024 - 0h
-
2538 - Wysheid; die werk van God (1) (Prediker 7:1-14) Fri, 26 Jul 2024 - 0h
-
2537 - Geniet die lewe onder al die geswoeg (Prediker 5:17-6:12) Thu, 25 Jul 2024 - 0h
-
2536 - Wees versigtig; rykdom kan ellende bring (Prediker 4:17-5:16) Wed, 24 Jul 2024 - 0h
-
2535 - Vir wie of wat sloof ek my af? (Prediker 3:18-4:16) Tue, 23 Jul 2024 - 0h
-
2534 - Elke ding het sy vaste tyd (Prediker 3:1-17) Mon, 22 Jul 2024 - 0h
-
2533 - Oor wysheid en dwaasheid (Prediker 1:12-2:26) Fri, 19 Jul 2024 - 0h
-
2532 - Inleiding; alles loop uit op niks (Prediker 1:1-11) Thu, 18 Jul 2024 - 0h
-
2531 - Ontvang en gee met grasie (Filippense 4:10-23) Wed, 17 Jul 2024 - 0h
-
2530 - Dink reg, dan doen jy reg (Filippense 4:2-9) Tue, 16 Jul 2024 - 0h
-
2529 - Hemelburgers, volhard soos atlete (Filippense 3:12-4:1) Mon, 15 Jul 2024 - 0h
-
2528 - Outobiografie; sy verlede, hede en toekoms (Filippense 3:4-11) Fri, 12 Jul 2024 - 0h
-
2527 - Epafroditos teruggestuur; ware blydskap bedryg (Filippense 2:15-3:3) Thu, 11 Jul 2024 - 0h
-
2526 - Paulus stuur vir Timoteus na Filippi (Filippense 2:19-24) Wed, 10 Jul 2024 - 0h
-
2525 - Tree op as ligdraers (Filippense 2:14-18) Tue, 09 Jul 2024 - 0h
-
2524 - Leef positief as verlostes (Filippense 2:12-13) Mon, 08 Jul 2024 - 0h
-
2523 - Christus se verhoging (Filippense 2:9-11) Fri, 05 Jul 2024 - 0h
-
2522 - Christus se vernedering (Filippense 2:5-8) Thu, 04 Jul 2024 - 0h
-
2521 - Aangesien... daarom! (Filippense 2:1-4) Wed, 03 Jul 2024 - 0h
-
2520 - Die noodsaak van eensgesindheid (Filippense 1:27-30) Tue, 02 Jul 2024 - 0h
Show more episodes
5