Episode's summary
Ons kyk dikwels na mense deur die bril van ons eie verwagtings en vooroordele. Party mense sien ons maklik raak, terwyl ander by ons verbygaan. Maar wat gebeur wanneer Jesus ons uitdaag om met ander oรซ na die mense rondom ons te kyk? Hierdie Sondag help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons om te ontdek hoe Jesus, die Koning, ons perspektief op ander mense verander en hoe sy manier van kyk ook die manier waarop ons leef en liefhet, behoort te beรฏnvloed. #eKerk #Boodskap
Ons kyk dikwels na mense deur die bril van ons eie verwagtings en vooroordele. Party mense sien ons maklik raak, terwyl ander by ons verbygaan. Maar wat gebeur wanneer Jesus ons uitdaag om met ander oรซ na die mense rondom ons te kyk? Hierdie Sondag help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons om te ontdek hoe Jesus, die Koning, ons perspektief op ander mense verander en hoe sy manier van kyk ook die manier waarop ons leef en liefhet, behoort te beรฏnvloed. #eKerk #Boodskap
Episodes
Wanneer die Koning ons anders laat kyk
ListenedOns kyk dikwels na mense deur die bril van ons eie verwagtings en vooroordele. Party mense sien ons maklik raak, terwyl ander by ons verbygaan. Maar wat gebeur wanneer Jesus ons uitdaag om met ander oรซ na die mense rondom ons te kyk? Hierdie Sondag help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons om te ontdek hoe Jesus, die Koning, ons perspektief op ander mense verander en hoe sy manier van kyk ook die manier waarop ons leef en liefhet, behoort te beรฏnvloed. #eKerk #Boodskap
Moenie so 'common' wees nie
ListenedDis maklik om maar net saam met die stroom te beweeg en te leef soos almal rondom ons. Ons raak so gewoond aan wat die wรชreld as normaal beskou dat ons selde vra of daar dalk โn ander manier van leef is. Hierdie Sondag help ๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ ons om weer te ontdek wat dit beteken om as volgelinge van Jesus anders na die lewe te kyk. Wat gebeur wanneer God se goedheid die manier waarop ons leef, begin verander? #eKerk #Boodskap
Wanneer die bruidegom langer vat
ListenedOns hou daarvan om te weet wanneer dinge gaan gebeur. Maar wat maak ons wanneer die wagtyd langer raak as wat ons verwag het? Hoe bly ons gereed wanneer die lewe aangaan en dit voel asof God se beloftes lank neem om waar te word? Hierdie Sondag help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons om deur Jesus se gelykenis van die tien meisies weer te kyk na wat dit beteken om met verwagting te leef, selfs wanneer die bruidegom langer vat as wat ons gedink het. #eKerk #Boodskap
DIE STORIES | Sarel Visser | Incumbo
ListenedHierdie maand kuier ons saam met Sarel Visser van Incumbo wat met soveel deernis seniors bedien in onder andere verskeie ouetehuise en preek by die gemeenskap van Capital Park. Luister vandag na as ons saam gesels oor waar Sarel betrokke is en beleef net โn stukkie van sy ongelooflike deernis wat hy het met diegene wat ons soms so baie miskyk. Indien jy wil betrokke raak, kan jy Sarel โn WhatsApp stuur op 082 895 1982
Kyk weer: Waar lรช ons veiligheid?
ListenedOns almal verlang na veiligheid. Ons soek dit in dit wat bekend en voorspelbaar is, in die dinge waarop ons kan staatmaak en die sekerheid dat mรดre alles nog in plek sal wees. Maar hoe veilig is dit waarop ons ons vertroue bou? ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ help ons om weer te kyk na waar ons ware veiligheid lรช, en te ontdek wat dit beteken om ons vertroue te plaas in Jesus, die Een wat ons lewe in sy hande hou.