Episode's summary
Lekker Doel vd Lewe pitkos vandag. Ons praat oor Camus en Nagal se idees oor Eksistensialisme en absurditeit.
Lekker Doel vd Lewe pitkos vandag. Ons praat oor Camus en Nagal se idees oor Eksistensialisme en absurditeit.
Episodes
[216] Die lewe is absurd!
ListenedLekker Doel vd Lewe pitkos vandag. Ons praat oor Camus en Nagal se idees oor Eksistensialisme en absurditeit.
[215] Satisfaksie! Obvious en vreemde oorsake
ListenedEvert vertel ons van al die weird aspekte van satisfaksie.
[214] Pop! Die Kantoor
ListenedNet 'n lekker gesêls oor die Afrikaanse TV reeks "Die Kantoor" Nog Pop! Episodes - Magalies - Pop - playlist | Spotify
[213] AI hacking skandaal
ListenedDie Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.
[212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme)
ListenedSean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.
[211] Die siel van die mier
ListenedDiere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.
[210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit?
ListenedOns tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.
[209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)
ListenedIn die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof. Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith 11:38; Ensellig 17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap 21:51; Cambrian explosion, Self 30:43; Meersellig, Sponse 38:40; Senuweestelsels, Bilateraal, Gewerwelde diere 47:12; "Offline" beplanning, Pyn in insekte 56:41; Storm in 'n sel
[208] Klets - Die drama van Skaak
Listened- Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel 18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens 30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie 36:32; Taktieke 46:24; Cheating 50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe
[207] Hoe om 'n (movie) taal te maak
Listened00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 9 43:48; Toki Pona 48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal
[206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese)
ListenedIs die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoksHoofstukke: 00:00; Gaia ying-yang & debat opstel 11:05; Die debat begin 28:22; Nuwe KI gedrag! 39:14; Wat sê Gemini?
[205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit
ListenedTyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary. Hoofstukke: 00:00; Wat beteken "Wanneer"? 09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation 16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor 20:52; Spacetime - maklike verduideliking 25:20; Bestaan die verlede of toekoms? 32:57; Nie een enkele 'hede' nie 39:05; Algemene Relatiwiteit & Interstellar 43:31; Geometrie van Spacetime 56:05; Afsluiting
[204] Pop! Bruce Willis flieks
ListenedOns vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks. Nog Pop! episodes: Magalies - Pop Hoofstukke: 00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys 06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers 09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordjare 13:39; Die Hard, Striking Distance 19:22; Laaste flieks en siekte 23:17; Red die wêreld 27:59; Lucky Number Slevin 33:17; Rolmodel of Toxic? 40:23; Nostalgie na eenvoudiger tye
[203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter)
ListenedWat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê. Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00; Fermi Paradoks & Gravitasieput 08:18; Begin van lewe 19:11; Prokaryotic vs Eukaryotic 26:29; Meersellig 31:12; Seksuele voortplanting 34:20; Mense 40:25; Fermi idee vs Filter idee; Afstande 49:52; Astrochicken en Berserker wapens ; Afsluiting
[202] Australië Outback Vakansie
ListenedRudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land. https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr Hoofstukke 00:00; Groot trokke en AI karre 15:31; Moerse Plase 23:24; Voêls en ander diere 34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel 37:35; Broken Hill 39:46; Opal Myne en Dug-out
[201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper
ListenedHanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof. Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists Hoofstukke: 00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4 04:57; Naturalisme se eise 11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in 17:09; Bewyslas en Occam's razor 22:21; Beperkings van wetenskap 28:09; Een relatiteit? 32:08; Moet nie te veel vrae vra nie! 36:20; Objektiewe Moraliteit 39:17; Bid 42:27; Wiskunde & Wetenskaplike tegnieke 53:15; Orde van chaos, rationaliteit as basis 57:05; Afsluiting
[200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer
ListenedOns klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer. Hoofstukke: 00:00; Elon se geld & Space Update 12:07; Veganisme & immuunstelsel 16:00; Materie, realiteit, kwantum 22:37; Help ChatBots om dinge te verduidelik? 30:23; Boekklub 34:50; Realiteit beter verstaan 37:51; KI se invloed op Magalies, Wat is nou? 41:01; Hensoppers, Bier, Rabbitholes 43:51; Meer fundamentele kennis vs rabbitholes 48:31; Mal strewe na kennis vs Ervarings 50:50; Pop Episodes
[199] Entropie en die sterfte vd heelal
ListenedHoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig? Hoofstukke: 00:00; Outback-avontuur 07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery 14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos? 22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte 30:34; Soos parfuum, digtheid 37:20; Lewe 42:58; Selfs atome vrek 47:13; "We are doomed!", Tyd se rigting, Termodinamika
[198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?
ListenedGaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou? Hoofstukke: 00:00; Hoekom lyk hulle soos mense? 13:53; Sal jy een koop? 21:46; Komersieel gebruike & AI musiek 31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak 38:47; Reëls, Beste geselskap? 48:15; Gaan ons iets verloor?
[197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)
ListenedTiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie. Tiaan op instagram Coastal clones: Sex Hoofstuk: 00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs Analise 09:48; Span vs Individu 18:37; Temperament, ARCO 25:50; Beijing avonture & konserte 34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop 43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes 47:15; Sjina en nog oor frustrasies 50:37; Toekomsplanne
[196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)
ListenedRudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd. Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify Hoofstukke: 00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall 18:52; The Final Cut, Konflik in band 26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman? 33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus 40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar 49:00; Echoes 57:51; Eksperimente lei tot sukses
[195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)
Listened4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek. Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi Boekklub - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Inleiding & Boek opsomming 08:01; 'Mods' - verander jouself 22:24: Lojaliteit (Spoiler!) 28:08; Huwelik & Lojaliteit 32:15; Kwantum wêreld in die boek 43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff oor Multiverse 51:14; Afsluiting
[194] Evert se radikale swak Emergence teorie
ListenedEmergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke. Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify Hoofstukke: 00:00; Duiwe en patrone 07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence 17:18; Radikale swak Emergence 21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe 30:39; Emergence as ’n plekhouer 34:44; Conway's Game of Life, Emergence in wiskunde 41:38; Toename in Emergence in wetenskap 44:32; Humean mosaic 51:21; Gaan Emergence verdwyn soos kennis toeneem?
[193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers
ListenedSo helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees. Hoofstukke 00:00; Siener se agtergrond 12:51; Adrian Snyman se boek 17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners 24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings 34:40; Scams, Ekonomie 40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets 48:12; Vision vs voorspelling, Bible Code
[192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme
ListenedWatter een is reg? Katolisisme of Protestantisme? Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie: 00:00; Inleiding 08:59; Die Debat 50:57; Afsluiting
[191] Kan die toekoms voorspel word?
ListenedDeterminisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness. Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY Hoofstukke: 00:00; Weervoorspelling en chaos theory 15:07; Determinisme & Laplace's Demon 28:46; Randomness 38:48; Die mens se invloed 51:06; Multiverse en afsluiting
[190] Pop! Project Hail Mary
ListenedLekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek. Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym Hoofstukke: 00:00; Rudolph se Excavator avonture 09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap 23:22; Bietjie oor Rocky die alien 26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms 32:52; Baie oor Rocky die alien 42:38; Samewerking as tema 48:04; Boek vs fliek, opsomming, Weir ander werk
[Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!
ListenedYay! Ons is oppad maan toe! Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2
[189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment
ListenedOns crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry. Nog boekklub episodes: https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRy Hoofstukke: 00:00; Inleiding, David Brent-verwysing 07:41; Plot, impak, storie se agtergrond, hoofkritiek 20:19; Hoofidees, filosofie, meer oor die plot 29:46; Die daad, motivering en emosionele impak 39:44; O, die drama! 47:21; Afsluiting, Dostoevsky se lewe
[188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn
ListenedOm die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag. Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR Hoofstukke: 00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle 17:53; Higher-Order Thought Theory 27:34; Global Workspace 37:51; Predictive Processing 45:23; Integrated Information Theory 56:25; Opsomming en gunsteling
[187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)
ListenedDie Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie. Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke: 00:00; Hoekom val die appel vd boom af 09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state 16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epistemologie, Kousaliteit 37:37; Patrone, Assembly Theory, Essensialisme 47:42; Relevante konsepte soos logika en possible worlds
[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)
ListenedEvert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 Hoofstukke 00:00; Inleiding en agtergrond 08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur 14:20; Wraakfliek? Oor Sammy, emosionele geheue 23:18; Doel van geheue, cryptomnesia 30:40; Jy raak wat jy inneem, prospektiewe geheue, memory hacks 37:16; Extended mind, aandag & geheue, nog hacks 43:00; Muscle memory, implisiete leer, vergeet & vergewe 51:33; Pas jou herinneringe op, afsluiting
[185] Moet kinders van sosiale media verban word?
ListenedAustralië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen. Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is. Hoofstukke 00:00; Agtergrond en studies 07:53; Geslagsverskille 12:31; SM voordele, politieke sensuur 22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels 31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur; 39:00; Platforms sit in ander lande 42:42; ID vir pornografie; Opsomming
[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)
ListenedJans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots. Hoofstukke: 00:00; EU regulasies en ander nuus 05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies 16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie 24:06; AI verslawing & regulasies 30:34; Die goeie kant, God-agtige AI 34:10; Veiligheid, deepfakes, viraliteit 41:04; Valse ekonomiese beloftes, kragverbruik 47:23; AI’s wat namens jou besluit 51:18; Voorkomende maatreëls 54:19; Self-checking en konsepbegrip inbou
[183] Hermetisme (met Dewald)
ListenedDewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie. Hoofstukke: 00:00; Is die woohoo soos Astrologie? 07:27; Die 7 beginsels 18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme 27:48; Moderne invloede 31:05; Antieke sielkunde 48:39; Alchemie 57:03; Opsomming
[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme
Listened(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)
[181] Klets: Sluimerende Gruwel
ListenedHoofstukke: 00:00; Gediertes wat jou laat skrik 08:33; Wat is Sluimierende Gruwel? 12:23; Sleutels en vertroue in familie 15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits 19:57; Mistaken Identity 24:00; Valse herhinneringe en skool liefde 28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel 32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens 40:36; Was normaal, maar nou is absurd 46:38; Freud & Kanneman 51:52; Dead Naming, Cosmic Horror 56:41; Flieks
[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!
ListenedAl die nuuste ruimte verkennings nuus. Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj Hoofstukke: 00:00; Maan toe! 09:50; Blue Origin 17:01; SpaceX 22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight 29:10; Teleskoopfotografie 35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus 39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son 45:37; Afsluiting
[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)
ListenedTobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek. Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00:00; Darwin & Dawkins 00:11:31; Creationism populariteit 00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie? 00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA 00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis 00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome 01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings
[179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)
ListenedOns praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen. Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP Hoofstukke: 00:00; Kinderdrome en pad na vandag 08:44; Wat ons vandag doen 16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelsel 28:11; Donnerse verkoopsmense! 30:56; Ooit wou weghardloop? Lawwe stories oor toetse 41:06; Wat sal jy mis / nie mis van jou werk 48:44; Vinnige vrae en antwoorde
[178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)
ListenedOns praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883 Hoofstukke: 00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie 22:47; Inleiding tot Idealisme 30:23; Dieper kyk mbv Vergelykings 45:28; Kwantum Veld Teorie en Idealisme 48:07; Kritiek 55:56; Weer Kwantum
[177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?
ListenedHoofstukke: 00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits 13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle 17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werksonderhoude 34:42; Sosiopate & EI 39:38; Is EI daai ekstra “edge”? 48:19; Tobie se skeptisisme
[176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees?
ListenedEvert en Rudolph klets oor die plesier van draf. SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/ 00:00; Natuurlike "drug" 14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats 22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories 26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt 33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf 40:36; Alleen of sosiaal? 45:57; Sosiaale akwardness 48:34; Opsomming, gewig verloor, tyd effektief 52:11; Meet of jy oud word en laaste gedagtes
[Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot
ListenedIs dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?
[175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis?
ListenedOns derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots. Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyNog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify 00:00; Inleiding 11:28; Die Debat 40:26; Gevolgtrekkings
[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)
ListenedDewald kom kuier saam en gesels oor: Kommentaar op ons Simulasie episode Geld vs Geluk Kinders wat nie meer boomklim nie Sosiale media verbod in Australië Vryheid en libertarianisme Ervarings en idees as onderwyser in VSA Jonathan Haidt se boeke Meer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 00:00; Simulasie model en Gurus 08:26; Geld vs Geluk 24:39; Kinders wat nie boomklim nie, fietsry helmet 33:36; Sosiale media impak op kinders, libertarianisme 45:44; Scouts, Sport, 50:40; Skoolsisteme en verbeterings
[173] Hensopper België (met Aimee)
ListenedOns praat met Aimee wat in België bly. Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ Hier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM 00:00; Inleiding, tale, vervoer 09:03; Pad tot in België 14:47; Antwerp en diamante 17:22; Kultuur verskille 21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas 29:40; Geloof 33:03; Kinders 35:00; Mooi plekke en natuur 39:48; Fietsry as vervoer 44:34; Nog aanpas en taal stories 51:21; Wat mis jy? Naweek pret 56:29; Kinder vriendelike omgewing 59:35; Aimee op "The Voice"
[172] Boltzmann brein en ander idees
Listened00:00; Boltzmann Brein 18:15; Evert plant 'n virus in jou kop 23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly? 32:02; Geskiedkundige brein vergelykings 43:45; As diere kon praat 46:27; Tegnologie se impak op die brein 57:10; Kwantum Brein
[171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots)
ListenedOns praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite 06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is 10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing 19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings 24: 41; Hele storielyn (Spoiler!) 33:47; Verdere Analiese 43:33; Mason's rats en nog bietjie oor LDR
[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese
Listened00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika 07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese 15:36; God as ’n programeerder 25:49; Is die heelal ’n rekenaar? 36:51; Nozick se “experience machine” 42:24; Is gesimuleerde wesens eg? 52:03; Gate in die argument Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA