Episode's summary
Sy is ’n heldin vir meer as een geslag Afrikaanse kinders. Hulle ken haar as Tannie Carike van Kinderland, Heidi en Ghoempie, terwyl ouers en grootouers haar onthou as een van Suid-Afrika se mees geliefde sterre van TV, film en musiek. Dis moeilik om te glo dat Carike Keuzenkamp binnekort 80 jaar oud word! Daniëlla nooi haar na die M&M-ateljee vir ’n gesprek oor haar besonderse lewe, maar dié keer val die kollig nie soseer op haar roemryke loopbaan nie, maar op die rolle wat vir haar die belangrikste is: vrou, ma van drie en ouma van agt. Carike vertel hoe sy dekades gelede, ver van haar eie ma en ondersteuningsnetwerk, in Amerika vir die eerste keer ma geword het, en hoe haar kinders en kleinkinders haar vandag weer met dié land verbind. Sy gesels ook oor haar lang en gelukkige huwelik, die waardes wat sy aan haar kinders wou oordra, die vreugde van oumaskap en hoe haar ervaring met borskanker haar uitkyk op die lewe verander het. She is a childhood hero to generations of Afrikaans-speaking children. They…
Sy is ’n heldin vir meer as een geslag Afrikaanse kinders. Hulle ken haar as Tannie Carike van Kinderland, Heidi en Ghoempie, terwyl ouers en grootouers haar onthou as een van Suid-Afrika se mees geliefde sterre van TV, film en musiek. Dis moeilik om te glo dat Carike Keuzenkamp binnekort 80 jaar oud word! Daniëlla nooi haar na die M&M-ateljee vir ’n gesprek oor haar besonderse lewe, maar dié keer val die kollig nie soseer op haar roemryke loopbaan nie, maar op die rolle wat vir haar die belangrikste is: vrou, ma van drie en ouma van agt. Carike vertel hoe sy dekades gelede, ver van haar eie ma en ondersteuningsnetwerk, in Amerika vir die eerste keer ma geword het, en hoe haar kinders en kleinkinders haar vandag weer met dié land verbind. Sy gesels ook oor haar lang en gelukkige huwelik, die waardes wat sy aan haar kinders wou oordra, die vreugde van oumaskap en hoe haar ervaring met borskanker haar uitkyk op die lewe verander het. She is a childhood hero to generations of Afrikaans-speaking children. They…
Episodes
Carike Keuzenkamp word 80: Ma, Ouma, Ikoon/ Carike Keuzenkamp Turns 80: Mother, Grandmother, Icon
ListenedSy is ’n heldin vir meer as een geslag Afrikaanse kinders. Hulle ken haar as Tannie Carike van Kinderland, Heidi en Ghoempie, terwyl ouers en grootouers haar onthou as een van Suid-Afrika se mees geliefde sterre van TV, film en musiek. Dis moeilik om te glo dat Carike Keuzenkamp binnekort 80 jaar oud word! Daniëlla nooi haar na die M&M-ateljee vir ’n gesprek oor haar besonderse lewe, maar dié keer val die kollig nie soseer op haar roemryke loopbaan nie, maar op die rolle wat vir haar die belangrikste is: vrou, ma van drie en ouma van agt. Carike vertel hoe sy dekades gelede, ver van haar eie ma en ondersteuningsnetwerk, in Amerika vir die eerste keer ma geword het, en hoe haar kinders en kleinkinders haar vandag weer met dié land verbind. Sy gesels ook oor haar lang en gelukkige huwelik, die waardes wat sy aan haar kinders wou oordra, die vreugde van oumaskap en hoe haar ervaring met borskanker haar uitkyk op die lewe verander het. She is a childhood hero to generations of Afrikaans-speaking children. They…
Jou dogter en puberteit: Wat elke ma moet weet/ Your Daughter and Puberty: What Ev
ListenedWord ons dogters regtig al hoe jonger wanneer hulle begin menstrueer? En hoe jonk is té jonk? Daniëlla gesels met ginekoloog dr. Celesté van Drünick oor die eerste tekens van puberteit, wat normaal is en wanneer ouers bekommerd moet wees. Ons praat ook oor hoe en wanneer om jou dogter voor te berei op haar eerste menstruasie, die vrae wat meisies dikwels te skaam is om te vra en hoekom ouers moet ophou om so geheimsinnig oor menstruasie te wees. Are girls really starting their periods younger and younger these days? And how young is too young? Daniëlla chats with gynaecologist Dr Celesté van Drünick about the early signs of puberty, what's normal and when parents should be concerned. We also talk about how and when to prepare your daughter for her first period, the questions girls are often too embarrassed to ask, and why parents need to stop treating menstruation like such a big secret. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code:…
Ons moet praat oor Prysuitdelings/ We Need to Talk About School Award Ceremonies
ListenedVir sommige kinders is prysuitdelings die hoogtepunt van die jaar. Vir ander is dit die slegtste aand van hulle jong lewens. Daniëlla gesels met die kliniese sielkundige Gerda Kriel oor die druk wat kinders én ouers rondom prestasie ervaar, hoe dit kinders se selfbeeld beïnvloed en waarom selfs toppresteerders swaarkry. Hoe help ons ons kinders om teleurstelling te hanteer, ander se sukses te vier en te weet dat hul waarde nie deur ’n sertifikaat of trofee bepaal word nie? For some children, school award ceremonies are the highlight of the year, while for others, they bring disappointment, sadness and even anxiety. Daniëlla speaks to clinical psychologist Gerda Kriel about the pressure children and parents face around achievement, how it affects children's self-esteem, and why even top achievers can struggle. How can we help our children deal with disappointment, celebrate the success of others, and understand that their worth isn't determined by a certificate or trophy? - Intro Music from #Uppbeat (free for…
Hoe lees en boeke baie van jou kind se ANDER probleme kan oplos / How Reading Can Fix Many of Your Child’s OTHER Problems
ListenedHoekom sukkel so baie Suid-Afrikaanse kinders om te lees, en wat kan ouers daaraan doen? Daniëlla gesels met die bekende kinder- en jeugboekskrywer Christien Neser oor Suid-Afrika se leeskrisis, hoekom voorlees soveel meer as net ’n slaaptydritueel is, en hoe rym, ritme en herhaling kinders se taal en verbeelding help ontwikkel. Ons praat ook oor die rol van ouers en grootouers, stories se invloed op kinders se emosionele welstand, en hoekom die boeke en stories van ons eie kinderdae ons jare later nog bybly. Why are so many South African children struggling to read, and what can parents do about it? Daniëlla chats to well-known children’s and young adult author Christien Neser about South Africa’s reading crisis, why reading to your child is about so much more than a bedtime ritual, and how rhyme, rhythm and repetition help develop children’s language and imagination. They also talk about the role of parents and grandparents, the impact stories can have on children’s emotional wellbeing, and why the books…
Aussie-mamma in SA: Ek wil my kinders hier grootmaak/ Aussie Mum in SA: I Want to Raise My Kids Here
ListenedOns hoor gereeld van jong Suid-Afrikaanse gesinne wat emigreer... maar Louisa Mac Queen is ’n gebore Australiër wat kies om in Suid-Afrika te woon en haar kinders hier groot te maak. Sy gesels met Daniëlla oor waarom sy Suid-Afrika nou “huis” noem, wat sy van haar geboorteland mis en waarom sy dink Suid-Afrikaanse kinders so veerkragtig is. We often hear about young South African fimilies emigrating... but Louisa Mac Queen is an Australian by birth who has chosen to live in South Africa and raise her children here. She chats to Daniëlla about why she now calls South Africa “home”, what she misses about her home country, and why she believes South African children are so resilient. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z --