Queer in Afrikaans

Queer in Afrikaans

Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy hierdie keer die bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik. Dit is trots Suid-Afrikaans en meer as net nog ’n potgooi: dit is ’n viering van gemeenskap. Queer in Afrikaans is 'n JacPod Oorspronklike reeks, geskep ter viering van Suid-Afrika se Pride Maand.
00:00
00:00

Episodes

6-

Tollie Parton gesels oor Patricia Lewis, dronk tannies en liefde

30 Oct 2025
5-

Layla Arrison en Rumandi Potgieter gesels oor liefde, rugby, en trouplane

23 Oct 2025
4-

Armand Joubert oor Patricia Lewis, Pride en Internet-trolle

16 Oct 2025
3-

Drag, crocs en realiteits-TV fopdossers Regina Blaque verken alles met Maxine Wild

09 Oct 2025
2-

Regina Blaque gesels oor Doc Martens en lesbiërstereotipes met Jaxx Justice

02 Oct 2025