Vers en Klank

Vers en Klank

RSG

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.

Categories: TV & Film

Listen to the last episode:

Protea Boekhuis het vroeër vanjaar ’n bloemlesing van die gedigte van Marlise Joubert saamgestel. Dié pragtige bundel se naam is ATRIUM. Joubert is een van die prominente vrouestemme in die Afrikaanse letterkunde, en publiseer die afgelope 55 jaar gereeld. Daar het al elf digbundels uit haar pen verskyn. Susanne Beyers lee van Joubert se werk voor.

Previous episodes

  • 717 - Vers en klank 16 Desember 2025 
    Tue, 16 Dec 2025
  • 716 - Vers en klank 9 Desember 2025 
    Tue, 09 Dec 2025
  • 715 - Vers en klank 2 Desember 2025 
    Tue, 02 Dec 2025
  • 714 - Vers en klank 25 November 2025 
    Tue, 25 Nov 2025
  • 713 - Vers en klank 18 November 2025 
    Tue, 18 Nov 2025
Show more episodes

More South African tv & film podcasts

More international tv & film podcasts

Choose the genre of podcast