Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
00:00
00:00

Episode's summary

Hy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het

Episodes

44-

Episode 44: Die tragiese dood van Thys die Bosveldklong

Hy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het

09 Nov 2026
43-

Episode 43: Die Van Breda-bylmoorde op Stellenbosch

Dit is 10 jaar sedert Henri van Breda bykans sy hele gesin op ’n spoglandgoed uitgewis het

02 Nov 2026
42-

Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar

Anisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.

26 Oct 2026
41-

Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies

Lauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof

19 Oct 2026
40-

Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg

Sakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar

12 Oct 2026