Ek en my kind

Ek en my kind

Radio Tygerberg 104FM

326 - Ek en my kind | Fyn Motories | Neville en Sura
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel.

00:00

Episodes

326-

Ek en my kind | Fyn Motories | Neville en Sura

Thu, 11 Jun 2026
325-

Ek en my kind | Groot Motories | Neville en Sura

Thu, 04 Jun 2026
324-

Ek en my kind | Neville en Sura

Thu, 21 May 2026
323-

Ek en my kind | Neville en Sura

Thu, 14 May 2026
322-

Ek en my kind | Neville en Sura

Thu, 07 May 2026