RSG Dokumentêr

RSG Dokumentêr

RSG

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste

Categories: Society & Culture

Listen to the last episode:

Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. Hy het in Amerika selfs meestersklasse aangebied by 'n glykitaar-byeenkoms. Die unieke lepel-en-snaar metode is ongekend in die wêreld. Wat min mense egter weet is dat hy ongeletterd is en nie kan lees of skryf nie. Hierdie program is 'n laaste poging van RSG om iets te verewig uit 'n geslag plaaswerkers wat ontneem is van skoling en blootstelling omdat die swerwersbestaan so uitdagend was. Troostelose en droefgeestige wêrelde word dikwels opgehef deur kuns en musiek, en dit is wat Hannes Coetzee gered het van totale vergeteldheid.

Previous episodes

  • 545 - OOM HANNES COETZEE: LEPEL EN SNAAR deur Johan Rademan 
    Thu, 15 Jan 2026
  • 544 - ADAM EN JAKES: GESPREKSGENOTE IN EN OOR AFRIKAANS deur Heindrich Wyngaard 
    Thu, 08 Jan 2026
  • 543 - DIE BAAI SE HONDEMAN deur Mariska Spoormaker 
    Thu, 01 Jan 2026
  • 542 - STYL SONDER 'N HAP UIT JOU BEURSIE deur Sue Pyler-Slabbert 
    Thu, 25 Sep 2025
  • 541 - CHRISTO VAN DER RHEEDE: GOEDGEMAAK OP GOEDVERWACHT deur Haidee Muller-Isaacs 
    Thu, 18 Sep 2025
Show more episodes

More South African society & culture podcasts

More international society & culture podcasts

Choose the genre of podcast