Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Categories: News & Politics

Listen to the last episode:

Maroela Media het met prof. Siedine Coetzee van die NWU gesels oor die werk wat haar navorsingsleerstoel doen om verpleegpersoneel te bemagtig. Coetzee het reeds talle artikels in die veld van verpleegkunde op nasionale en internasionale vlak gepubliseer en is nou besig om ʼn leierskapsinstituut vir verpleegkundiges te vestig.

Previous episodes

  • 978 - Gehalteleierskap kan verpleging na ’n volgende vlak neem 
    Mon, 29 Apr 2024 - 0h
  • 977 - Nuwe wind waai vir Sonja se ‘Harlekyn’ 
    Sun, 28 Apr 2024 - 0h
  • 976 - Gesonde gesinne: Hoe lyk ’n gesin wat vreesgedrewe is? 
    Thu, 25 Apr 2024 - 0h
  • 975 - Posduif se jongste uitreiking ʼn ‘veelsydige, musikale reis’ 
    Mon, 22 Apr 2024 - 0h
  • 974 - Luister hier hoe Chelize Henry in haar eie woorde van haar liefde vir sport praat 
    Fri, 19 Apr 2024 - 0h
Show more episodes

More South African news & politics podcasts

More international news & politics podcasts

Choose the genre of podcast