RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
00:00
00:00

Episodes

15916-

Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag

16 Sep 2026
15915-

Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande

16 Sep 2026
15914-

Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou

16 Sep 2026
15913-

Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?

16 Sep 2026
15912-

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026

16 Sep 2026