Episode's summary
Sy het die mense in haar binnekring een-een laat vermoor om hul lewenspolisse te kry.
Sy het die mense in haar binnekring een-een laat vermoor om hul lewenspolisse te kry.
Episodes
Episode 45: Die polisievrou Rosemary Ndlovo moor haar familie uit
ListenedSy het die mense in haar binnekring een-een laat vermoor om hul lewenspolisse te kry.
Episode 44: Die tragiese dood van Thys die Bosveldklong
ListenedHy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het
Episode 43: Die Van Breda-bylmoorde op Stellenbosch
ListenedDit is 10 jaar sedert Henri van Breda bykans sy hele gesin op ’n spoglandgoed uitgewis het
Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar
ListenedAnisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.
Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies
ListenedLauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof