Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
00:00
00:00

Episodes

362-

God bepaal jou waarde

20 Aug 2026
361-

Sien jy die waterput in jou woestyn?

13 Aug 2026
360-

Wat het hulle in jou huis gesien?

06 Aug 2026
359-

Is jou vertroue vernietig?

30 Jul 2026
358-

Jou fokus bepaal jou leefwyse

23 Jul 2026