Episode's summary
14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar met afspraaktoepassings? Janeli Kruger vra haar vriende om Kupido te speel.
14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar met afspraaktoepassings? Janeli Kruger vra haar vriende om Kupido te speel.
Episodes
Naweekaktueel: Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking
Listened14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar met afspraaktoepassings? Janeli Kruger vra haar vriende om Kupido te speel.
Motorrubriek: GWM Tank 300 Super Luxury
ListenedWessel Pretorius toetsry ‘n GWM Tank 300 Super Luxury.
Naweekaktueel: Kiesers sê die verkiesing was vry en regverdig
Listened7 November 2026: Ons kry ontledings en voorspellings van kenners oor die jongste verkiesingsuitslae. Kiesers meen die verkiesing was vry en regverdig. Die Bokke en Italië pak mekaar.
Motorrubriek: Chery Tiggo 7 1.5T CSH Plus
ListenedWessel Pretorius toetsry Chery se Tiggo 7 1.5T CSH Plus.
Naweekaktueel: Ons praat met kenners oor die plaaslike regeringsverkiesings
Listened31 Oktober 2026: Die ontplooiing van soldate in KwaZulu-Natal kry teenstand in die parlement. Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af, en ons kyk hoekom die 2026 plaaslike regeringsverkiesing dié belangrikste regeringsverkiesing tot nog toe is, hoe dit moontlik kan uitspeel en hoekom dit belangrik is dat jy jou kruisie gaan trek. Die Khampepe-kommissie vra vir ’n verlenging. Hoe suksesvol was die onplooiing van soldate op die Kaapse Vlakte onder Operasie Prosper regtig?